Elize Se Karoo Goud (Beskuit / Rusks)

Ons is trots om ons handgemaakte Gemmerkoekies, SkurweJantjies, Choc Chip en Rum & Raison koekies voor te stel uit Camp Bakery. Ouma se oorsprongklike resepte word tot vandag nog gebruik. Elize se beskuit is soos Karoogoud so na ons hart en word oor 100% handgemaak. Ons ses beskuite sluit in Karringmelk,Semel en Saad, Gesondheids, Diabetes, Hawermout en Pecanneutbeskuit.

Hawermout Beskuit

Ingredients: wheat, milksolids, fat, oats, raising agents, salt, bran, sugar & coconut

Enquire Now

Gesondheids Beskuit

Ingredients: wheat, milksolids, fat, eggs, raisins, raising agents, all bran, salt & sugar

Enquire NOw

Semel & Saad Beskuit

Ingredients: wheat, milksolids, fat, eggs, salt, oats, raising agents, sugar, sunflower & pumpkin seeds

Enquire Now

Karringmelk Beskuit

Ingredients: wheat, milksolids, fat, raising agents, salt & sugar

Enquire Now

Diabetiese Beskuit

Ingredients: wheat, milksolids, fat, oats, raising agents, salt, bran, fructose & coconut

Enquire Now

Pecan Nut Beskuit

Ingredients: wheat, milksolids, fat, raising agents, salt & sugar

Enquire Me